View the website in English

Ons het begin met die bouwerk

Fase 1: 6 weke tot graad R open 17de Januarie 2018.

Fase 2: Graad 1 – 3 open 2019.

Fase 3: Graad 4 – 7 word geopen Januarie 2020.

Fase 4: Graad 8 word geopen Januarie 2021.

Fase 5: Graad 9 word geopen Januarie 2022.

Ons stel bekend ons nuwe LAP skool (Leerder Versnellings Program)

Skryf u kind in by Fundamental Factory en verseker ‘n plek in Fundamental Faculty (Graad 1 – Graad 9) in 2022.

Skryf U Kleinding In By Ons Vandag!

AANLYN INSKRYWING