View the website in English

Fundamental Factory About Us artwork

FUNDAMENTAL FACULTY PRIVAATSKOOL

Geleë in Drie Riviere Proper, Vereeniging.
Ons is ‘n topgehalte privaatskool wat ernstig voel oor die onderrig van u kind en glo dat elke kind sy/haar volle potensiaal kan bereik.

‘n Unieke benadering tot opvoedkunde…

Fundamental Factory owl icon

GEKWALIFISEERDE ONDERWYSERS

Al ons onderwysers is SACE geregistreerd met die nodige kwalifikasies.
Onderwysers word selektief gekies en is gemotiveerd, toegewyd en het ondervinding.
Al die onderwysers ontvang voortdurende opleiding sodat alle situasies van onderrig gehanteer kan word bv Boelies…
Alle onderwysers is opgelei om KPR en noodhulp toe te pas.
Assistente is passievol en opvoedkundige studente wat indiens-opleiding ontvang.

Fundamental Factory rocket icon

PRETTIGE OPVOEDING

Al ons onderwysers is SACE geregistreerd met die nodige kwalifikasies.
Onderwysers word selektief gekies en is gemotiveerd, toegewyd en het ondervinding.
Al die onderwysers ontvang voortdurende opleiding sodat alle situasies van onderrig gehanteer kan word bv Boelies…
Alle onderwysers is opgelei om KPR en noodhulp toe te pas.
Assistente is passievol en opvoedkundige studente wat indiens-opleiding ontvang.

Fundamental Factory child icon

OPGELEIDE KUNDIGHEID

Ons programme word nagevors en ontwikkel deur ‘n span deskundiges.
Ons span bestaan uit : ‘n Kliniese Sielkundige, Spraakterapeut, Arbeidsterapeut, Remediërende terapeut, Traumaberader, Terapeut-sandspeel en ‘n Neonatale gekwalifiseerde suster.

Fundamental Factory rocking horse icon

OPVOEDKUNDIGE PRODUKTE

Ons prioriteit is die kwaliteit, multi-funksionaliteit, ontwikkeling en blootstelling van jong breine in alle ontwikkelingsareas.

Moenie geld en tyd mors op minderwaardige produkte wat slegs op een aspek van ontwikkeling fokus nie, bestee eerder jou geld op die regte plek.

Gee jou kind ‘n voorsprong en spaar ure se frustrasie om regte tegnieke aan te leer met ons doelgerigte toerusting.

Ons weet jy sal opgewonde wees oor ons nuwe produkte!

Galery

Skryf u Kleinding By Ons In Vandag!

Kry ‘n gratis oog- of gehoortoets.

Aanlyn Inskrywing